Elle Lifestyle Newborn Shoot

Dit is so 'n voorreg om een familie so baie af te neem in 'n kort tydjie, dit voel of ek hulle al jare ken! Hulle is so 'n liefdevolle familie en Elle is die oulikste babatjie!! Ek het Nerine-hulle se maternity fotos geneem en toe hierdie pragtige geskenkie van God by hulle huis afgeneem en toe het ons sommer nog 'n paar in my studio ook gedoen! Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!
























 

No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.