Jana was 'n model uit die boonste rakke! Sy het sooo soet geslaap en ek
het die shoot ongelooflike baie geniet. En die geselskap was net so
wonderlik aangesien dit baie nabye vriende van ons se dogtertjie is.
Celéest en André, dankie vir die voorreg om jul prinsessie te kon
afneem! Mag sy vir julle en vir haar boetie Jacques 'n ongelooflike
seëning wees en mag God haar beskerm en seën met gesondheid, liefde en
geluk! Ek sien so uit daarna om te sien hoe sy grootword!
PHOTOS BY: Tiana Smith - Beloved Photography
Click here to view more photos of this shoot
No comments
Post a Comment
Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.