Newborn shoot | Malan (13 days old)


 Dit is altyd lekker om vorige troue kliente weer te sien.  Lekker om te sien dat dit goed gaan, maar verseker NOG beter om hul te sien met hul nuwe babatjie :-)  Dit was so lekker gewees om Annalize en Deon weer te sien. Hulle het die mooiste seuntjie, Malan.  Ek is so opgewonde saam met hulle en weet sommer dat hulle die beste ouers ooit gaan wees.
















































No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.