Mia Steynberg | 1 maand oud

 Ek het Frederik en Hanene se maternity shoot gedoen by die pragtige Charley's bakery en toe was dit vir my so 'n voorreg om hul geskenkie, Mia, te kon afneem. Sy was nou wel al 'n maand oud, so sy was bietjie meer wakker as wat 'n pasgebore baba is, maar sy was steeds 'n wonderlike model en ek dink die fotos het baie mooi uitgekom. Mag God hierdie wonderlike ouers seën met baie liefde, begrip en wysheid. Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!




















Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig