Tiana Bosch | 7 daggies oud

 Ek kom nou al so 'n lang pad met hierdie familie, want ek het hierdie pragtige babatjie se sussie afgeneem toe sy 'n baba was, ek het die gesin afgeneem toe Anelda swanger was met hierdie pragkind en toe om alles te top, hoor ek na die kleintjie se geboorte dat hulle haar ook Tiana genoem het! Dit was werklik so spesiaal om my naamgenoot af te neem! Ek hoop julle geniet hierdie soete prinses saam met my!

























Share:

1 comment

  1. Dit is fantastiese fotos. Die beste wat ek nog ooit gesien het.

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig