Pienk of Blou?? Bosch Maternity shoot

 Ek het Miané afgeneem toe sy 7 maande oud was. So dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie pragtige familie weer af te neem. Die nuuskierigheid is groot, want hulle weet nie of dit 'n seuntjie of 'n dogtertjie is nie. Die shoot het baie goed gegaan en Miané het pragtig saamgewerk! Ek sien uit na Anelda en Devon se nuwe babatjie se newborn shoot in Desember.


























Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig