Amelia van Zyl | 8 daggies oud



Dit was vir my so lekker om Amelia en haar ouers af te neem. Sy was 'n regte engeltjie! Ek het haar boetie afgeneem so 'n paar jaar terug, so dit was so 'n groot voorreg om weer van hul gesin fotos te neem. Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!


























1 comment:

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.