Dewalt & Dorette | Maternity

 Dit was so 'n voorreg om vir Dewald en Dorette af te neem - die afwagting vir Luan se koms is baie groot en dit was so spesiaal om hierdie kosbare tyd in hulle lewens vir hulle op kamera vas te vang. Mag alles vorentoe baie voorspoedig loop en ons bid God se rykste seën op die bevalling en die baba seuntjie - kinders is werklik 'n geskenk van God.



























Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig