Groenewald familie | 9 maande oud en 2 jaar oud

 Marli en Izak is al gereelde customers by Agapé Studio. Dit is vir my so 'n voorreg om hulle gesin se journey op kamera vas te vang. Eers was dit Marli se swangerskap met Imke, toe Imke se newborn shoot, toe haar swangerskap met Minet, toe Minet se newborn shoot en nou 'n familie shoot met hulle twee pragtige dogtertjies! Ek hoop julle geniet die fotos saam met my (dalk in die toekoms sien ons nog toevoegings tot hierdie pragtige gesin :-) )




















1 comment:

  1. ALL THE PHTO'S YOU HAVE TAKEN ARE MAGNIFICENT. SUCH SPECIAL MEMORIES FOR A GRANNY AND GRANDPA THAT ONLY SEE THEM ABOUT TWICE A YEAR THANK YOU FOR SHARING THEM WITH US. WE ARE SO PROUD OF THEM............ YOU'RE PHTOGRAPHY IS OUT OF THIS WORLD CARRY ON WITH THE GOOD WORK YOU ARE DONG! LOVE Di

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.