Van der Nest gesin | Nina 7 maande oud

Hierdie ouderdom is 'n baie lekker ouderdom om 'n studio shoot te doen. Die babatjies kan net lekker stewig op hulle eie sit, maar gelukkig kruip of loop hulle nog nie weg nie! Nina is 'n pragtige dogtertjie!Sy het baie oulik saamgewerk en dit was lekker om 'n paar kosbare fotos vir hulle vas te vang.































No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.