Irma & Jaco Kirstein | Maternity shoot

Irma is nou 38 weke swanger! Ek wonder waar kruip "Duimpie" weg, want sy lyk skaars swanger so mooi dra sy. Dit was 'n voorreg om my nefie en sy vrou af te neem. Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!

PHOTOGRAPHER:  Tiana Smith

















 









 

No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.