Die Van Niekerks

 
Dit was vir my baie lekker gewees om vir André (ook ‘n fotograaf), Fralene, Ben en Joshua af te kon neem.  Joshua was so 2 weke oud met die shoot, hy was regtig so rustig gewees voor die kamera, seker omdat hy gewoond is daaraan met al die fotos wat André ook al van hom geneem het.  Ek hoop julle is happy met die fotos ...





































Share:

1 comment

  1. Charl soos altyd het jy dit reggekry om die Van Niekerks se vreugde op kamera vas te vang!! Die fotos is absoluut stunning en die fotos van klein Joshua is iets besonders!! Well done.

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig