Family & Friends

Met 2 fotograwe in ons huis het ons as gesin eintlik maar min foto's.  Daarom het ons besluit om ons "house warming" te hou en foto's te neem van al ons pelle met die idee dat iemand foto's van ons ook neem.  
Baie dankie aan André wat die foto's van ons geneem het.












 Ons het tans 3 swanger vriendinne in ons vriendekring.  Nee kyk, die manne KAN :)
























Die volgende reeks fotos is baie snaaks...




 ...en Dian is heeltemal beindruk :)







































 

Share:

4 comments

  1. My hart is nou sommer seer van verlange :( Pragtige foto's! Mis julle almal baie! Liefde uit Kanada!

    ReplyDelete
  2. Donnelle van der SandtNovember 15, 2011 at 9:28 PM

    Baie dankie Charl vir die mooi foto's en kosbare herinneringe!!! Dit is baie special!!!!

    ReplyDelete
  3. Ek love die foto's, veral die eerte paar! :) Arno se foto by die bankie is classic! Goeie werk vriend...

    ReplyDelete
  4. Ek love julle almal! Dankie vir die great pelle wat julle is! Dis AWESOME fotos!!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig