Jolize Maternity shoot | 36 weeks

 Ek het hierdie maternity shoot so geniet - Grant en Jolize is een van ons kerk se pastoor-pare en dit was vir my baie spesiale voorreg om hulle pragtige gesin af te neem - en klein David (2jr) is so 'n oulike seuntjie met die mooiste blou oë! Ons is saam met julle opgewonde oor Stefan se koms en mag alles vorentoe voorspoedig loop!















 










1 comment:

  1. Absoluut stunning!! Wow, pragtige foto's!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.