Prins familie



Hugo is nou 15 maande oud - ek kan nie glo die tyd vlieg so vinnig nie! Dit voel of ek net nou die dag sy Newborn shoot gedoen het! Hy is 'n pragtige seuntjie vol lewe! Hy is lekker besig en stilsit was nie iets wat hy graag wou doen nie, maar ek dink die aksie-skote wat ons gekry het is baie kosbaar!

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!

Share:

2 comments

  1. Pragtige fotos van spesiaalste gesin! Surida

    ReplyDelete
  2. Stunning photos! Love the one with the wagon and the balls. Aunty Jax x

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig