Van der Merwe gesin

Hierdie newborn shoot is nie eers regtig van 'n pasgebore baba nie - Jacques is al 9 weke oud hier! Gewoonlik slaap 9 weke oue babas nie meer so diep dat 'n mens hulle in enige posisie in kan wikkel nie, maar Jacques het baie oulik saamgewerk en ons was baie gelukkig om hierdie pragtige fotos van hom te kon neem. Sy sussie Miné is net so super cute en dit was 'n vreugde om haar ook af te neem. Ons hoop julle geniet die fotos saam met ons. Paul en Liezel, jul het 'n pragtige gesin!

















Share:

2 comments

  1. Donnelle van der SandtMarch 15, 2013 at 10:33 PM

    Absoluut gorgeous!!!!!!!

    ReplyDelete
  2. hello!,I like your writing so much! proportion we keep in touch extra approximately your post on AOL? I require a specialist on this space to resolve my problem. May be that is you! Having a look forward to look you.

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig