Christie Ione Smit | 7 dae oud

Ek het Nico en Chrisoné se troue afgeneem in 2010 en net nou die dag haar broer se troue ook afgeneem. So dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie nuwe toevoeging tot die familie te kon afneem. Christie was 7 dae oud en sy is 'n regte prinsessie. Ons gebed is dat sy vir haar ouers 'n groot vreugde sal wees en mag die Here haar beskerm en lei in haar lewe.


























Share:

2 comments

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  2. Charl, wat 'n voorreg vir my en Nico dat jy beskikbaar was vir hierdie spesiale tyd in ons en klein Christie se lewens. Die fotos is onbeskryflik mooi!! Dit doen egter nie naastenby gestand die harde werk en moeite agter die skerms nie... BAIE DANKIE vir jou en Tiana se gasvryheid en huislikheid by die studio en vir die geduld, warmte en deernis waarmee julle Christie behandel het. Die Here het regtig vir jou 'n besonderse talent en gawe gegee om spesiale KOESTER oomblikke vir ewig op kamera vas te vang. Mag Hy jou en jou gesin daagliks onderskraag en seen met alles wat julle aanpak! Liefde

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig