Rens Familie shoot | 6 maande oud


Richard en Ilse is al ou kliënte van Agapé Studio. Ek het hulle troue afgeneem 'n paar jaar terug en nou die dag hulle preggie shoot ook. Dit was vir my 'n groot voorreg om hulle grootman af te neem. Hy is baie oulik en het so goed saamgewerk. Dit is 'n blessing om te sien hoe kliënte van die verlede se families groei en saam hulle gesinne vir ewig op kamera vas te vang.

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!





















Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig