Schultz Familie

 Mieke en Wilhelm is baie goeie huisvriende van ons en vanaf Mia se geboorte in Maart het hulle gesê hulle wil hierdie jaar mooi familie fotos laat neem van hulle gesin. Hulle het so 'n pragtige gesin dat dit vir my 'n groot voorreg was om hulle twee prinsesse op kamera vas te vang. Die laaste twee fotos is van Jani en Zoey (ons dogtertjie) - hulle is beste maats en ons moes hulle net saam afneem.

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!






























Share:

1 comment

  1. Mieke jou familie is PRAGTIG!!! Tiana dis ongelooflike mooi foto's!!!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig