Lowe Familie shoot

 Ek en Christine was saam op skool en nou het ons altwee al families met kinders! Kan nie glo die jare gaan so vinnig verby nie! Ons het mekaar weer raakgeloop by ons kerk, Durbanville Family Church, en dit was vir my 'n groot voorreg om haar gesin af te neem.


Ek hoop julle geniet die fotos saam met my!


















No comments:

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.