Grant, Jolize en David

Ek het die voorreg gehad om vir Grant, Jolize en David af te neem by hul huis.  Grant is 'n Pastoor by ons kerk, Durbanvile Family Church, waar ons nou al so 2 jaar deel is van die familie. Hierdie was so lekker shoot gewees want David was so verskriklik oulik en maklik gewees om af te neem.  Hy is regtig een van die mooiste seuntjies met sy pragtige blou ogies.  Ek is jammer vir die baie fotos wat ek gelaai het, maar ek kon net nie minder nie :)













































5 comments:

  1. Die fotos is absoluut stunning Charl. Pragtige gesin julle drie.

    ReplyDelete
  2. Rozana BettesworthMay 9, 2012 at 7:21 AM

    Ah, Dawid is die MOOISTE, OULIKSTE seuntjie ooit ~ nes sy Ma & Pa* Awesome foto`s Charl:)

    ReplyDelete
  3. Hi Charl dit is stunning!! Dankie vir die mooi fotos en harde werk om ons so mooi te laat lyk. Van Grant, Jolize en David

    ReplyDelete
  4. Wow!!! These are absolutely amazing! What a stunning family :)

    ReplyDelete
  5. WOW

    Great fotos's Charla

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.