Groenewald Family | Newborn shoot


Ek kom al 'n lang pad saam met die Groenewald familie - van Marli se eerste swangerskap af het ek die voorreg om hulle gesin in die verskillende stadiums van hul lewe af te neem. Hier is klein Miné net 6 daggies oud en 'n kosbare geskenk van God wat baie vreugde bring vir mamma en pappa. Tot ousus Imke het goed saamgewerk dat ons 'n paar kosbare gesinsfotos kon neem.

Dankie vir julle voorbeeld as liefdevolle ouers en dat julle die wonderlike herinneringe wil vasvang vir eendag en my vertrou om dit vir julle te doen.

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my.

PHOTOGRAPHER:  Tiana Smith































Share:

4 comments

  1. WOW WOW WOW, awesome memories :)

    ReplyDelete
  2. Donnelle van der SandtJanuary 24, 2012 at 5:40 AM

    Dit is besonders kostelik!!!! Baie mooi foto's Tiana!!!! Hulle lyk soooo gelukkig!!!!!!

    ReplyDelete
  3. Sjoe baie mooi foto's - Met so 'n pragtige gesin kan dit nie anders nie. Julle lyk pragtig!! well done aan die fotograaf!! Pragtig

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig