Bester Familie | 5 November 2011

Ons en CornĂ© en Conrad was saam in die Ante-natal klasse wat voel soos 'n ewigheid gelede! Ons kinders is nou amper 2 jaar oud en hulle het gevoel die tyd is reg om weer vir Conrad te laat afneem. Dit was so lekker om hulle weer te sien en te sien hoe groot Conrad geraak het! 

Ek hoop julle geniet die fotos saam met my.

PHOTOGRAPHER:  Tiana Smith



























Share:

4 comments

  1. Donnelle van der SandtNovember 9, 2011 at 12:31 AM

    Baie mooi foto's vriendin!!!!

    ReplyDelete
  2. Kristien OosthuizenNovember 9, 2011 at 4:37 AM

    Baie mooi foto's! Kan nie glo Conradtjie het so groot geword nie!!

    ReplyDelete
  3. Dankie Tiana!!!
    Die fotos is BAIE mooi!!!

    ReplyDelete
  4. as prinses schultz uit is, dan kom al die schultz'e vir 'n shoot! dis stunning!

    well done, corne & die 2 conrad's, julle kan maar modelle raak!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig