Alexi du Preez

Dieter Voigt het so maand terug in sy toespraak by sy troue gesê:  "Kinders is ouers se getuigskrif".  Wow, dit is so waar en dan besef ek net die groot verantwoordelikheid met die manier hoe ek my kind groot maak.
Alexi is dan 'n fantastiese getuigskrif vir haar ouers.  Baie geluk Alexi met al jou toekennings en ook baie geluk aan jou ouers.

FOTOGRAAF:  Charl Smith














2 comments:

  1. Deirdre (Alexi se ma)November 17, 2011 at 11:56 AM

    Wow! Die foto’s is mooi! Baie-baie dankie! Ons is sooo opgewonde! Ons laat weet nou eers almal om Alexi se foto’s te kom kyk op jou webtuiste! Baie dankie vir die pragtige foto van Alexi met die vreeslike mooi woorde wat jy onderaan geskryf het – jou woorde sal ons altyd bybly. Dit is sooo spesiaal. Die ander foto’s is net so mooi! Die een van die beker so van naby was ook ‘n goeie gedagte. Nogmaals dankie!

    ReplyDelete
  2. Beste Charl!

    Baie-baie dankie vir die spesiale foto's wat jy van Alexi en van ons gesin geneem het! Wow, jou foto's is so mooi! Baie dankie ook vir die spesiale woorde aan Alexi. Ons waardeer dit!

    Vriendelike groetetjies:
    Jacques, Deirdre en Alexi du Preez

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.