Agapé Studio School Photography | Feëtjieland


Om voorbeelde van die print pakkette te sien, click here.

Let wel: Vir opsie A, B en C word daar een foto nommer gekies en dan word die hele opsie met daardie foto geprint.
Addisionele ekstras kan bestel word met verskeie foto nommers.
Bestelvorm moet ingevul en geteken word en saam met die korrekte hoeveelheid geld in 'n koevert gesit word en op voor/op Vrydag 9 Des 2011 by die skool ingegee word.

Kontak my gerus vir enige vrae: tiana@agape-studio.co.za
































Share:

1 comment

  1. Donnelle van der SandtDecember 5, 2011 at 6:39 AM

    Pragtige foto's weerens Tiana!!!
    Kan nie wag om hulle uit te stal in ons nuwe vertrek nie!!!

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Studio Photography Durbanville, Cape Town studio, Baby newborn photographers | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig